Radio SAM Music Club

Lianie May



 

 
 
 
 
 
 


 
 
 
 


Lianie May
is 'n Afrikaanse sangeres. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen, en haar musiek klink baie soos dié van Shania Twain en Dolly Parton.

Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore, en het in Oranjeville grootgeword. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg.

Na 'n optrede van Eden in Oranjeville het Lianie vir hulle ‘n oudisie in 'n kleedkamer gedoen. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut CD in 2007 uitgebring het.

Haar liedjie Pretoria was vir 'n geruime tyd op Radio Rippel se top-2
English
Lianie May is a musician from South African, who launched her career in 2007 with her debut album Vergeet My Nie (Forget Me Not) and is best known for her song Soen My Nie Meer Nie (Don’t Kiss Me Anymore). Most of her songs is in her native language, Afrikaans, but some is in English and tributes to popular singers like Belinda Carlisle.

Lianie was born on Monday, August 02, 1976 in Vereeniging on a farm just outside Oranjeville. She release her debut album in September 2007, Vergeet My Nie. Lianie is not only a singer but made her debut in November 2011 as a actor in the Afrikaanse film “Platteland”


Albums

  • Lank lewe die liefde, 2011
  • Boeremeisie, 2009 MOZI
  • Kersfees met Lianie, 2008 MOZI
  • Vergeet My Nie, 2007 MOZI




























 




 

 


















 


     

             
 

   Get in touch!

   Visit Lianie May Website.

 
 
                 
 This Page is Manage by Radio Sam Music Club & Radio SAM-SOUTH AFRICAN MUSIC
       
 

http://lianiemay.co.za/
Diese Webseite wurde kostenlos mit Homepage-Baukasten.de erstellt. Willst du auch eine eigene Webseite?
Gratis anmelden